Spore oor die Veld
Edition: Eerste
Year Published: 2008
Author: Boon Boonzaaier
Publisher: JNC Boonzaaier
ISBN Number: 978-0-620-41712-9
Price: R 325.00 Incl. VAT
Weight: 1500g
Summary: Tussen 1995 en 2006, met Bosveld Treinsafari's(BTS), het ek opnuut onder die indruk gekom van 'n ongelooflike spoorweg-erfenis. Dit het letterlik die sub-kontinent ontsluit en daartoe bygedra dat Suid-Afrika tot 'n ekonomiese reus ontwikkel het. Die topografie het 'n groot rol in die roetes van die spoorlyne gespeel. Tussen die kus en die binnelandse plato is baie bergpasse gebou en hierdie ingenieurs-prestasies fassineer byna 'n eeu later nog steeds toeriste.Ek hoop dat elkeen 'n nuwe waardering vir ons spoorweggeskiedenis sal kry. Mag ons ook nooit vergeet dat dit nie moontlik sou wees sonder die sweet, opoffering en selfs lewensverlies van almal wat die SPORE OOR DIE VELD gelê het nie. JNC BoonZaaier 31 Julie 2008
Stock Code: TD/SAI/SODV
View Book Index